Dag neef
Nee nee hoe het ek dit dan met jou? Jy kan mos nie omdat jy bietjie gebelgd voel so in jou dop gaan staan en kruip nie? Jy's nou eers sestien en daar gaan nog baie terugslae op jou pad kom, die dat die landbouskool (dis nie 'n strafkolonie nie) jou baie goed gaan doen, en jou meisie ook.
Koel nou af en dink weer oor die saak.
Op die manier dan
Jou oom Jan Rap

