Rasintegrasie vs etniese amalgamasie in SA?

  • 0

Tans is SA ten volle etnies en ras geïntegreerd, tog is daar konstant verwysing na sosiale geforseerde etniese amalgamasie op rug van 'n afgestorwe ideaal? Hoe onnosel is dit nie om te vra vir die geforseerde teenpool van geforseerde apartheid? Dis 'n blatante resep vir burgeroorlog, wanneer vryheid van keuse en assosiasie afgeskaf word om 'n afgestorwe ideaal te bereik! In vorige eeu was geforseerde etniese amalgamasie in VSA en Australië as misdaad teen mensdom verklaar! Ek dink dat die wat aandring op hierdie diskriminasie, in wese terroriste is wat die staatsveiligheid moedswillig wil bedreig in SA, met hul identiteitskrisis omdat hul eie tale en tradisies weggesmyt het!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top