SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Hoe kan ek Jacobus Faasen help met sy disleksie?

Hans Richardt 2013-01-28 Ek kon agv bry, nooit 'r' op engelse manier sê nie!

Jan Raps?

Hans Richardt 2013-01-28 Klink my nogal of jy die goeie nuus op jou dag versprei het?

Ons agterstevoor Jan

Jaco 2013-01-28 Jy huldig onwrikbare vooropgestelde idees oor sekere onderwerpe ...

Antwoord vir Jaco op sy brief van 25 deser

Jan Rap 2013-01-28 Jy wat so maklik gebelgd voel vir wat jy as ad hominem beskou praat gedurig van gekkegrens-Afrikaners?

donk’rwerk

Jacobus Faasen 2013-01-28 konk’lwerk, dié g’knoei, korrupzie,
Blou Maandag-drinker nog tipzie,

Ballas bak, geheuekiekie

Hans Richardt 2013-01-28 Koos moet weg!

AfriForum weer in die nuus

Jaco 2013-01-28 Franse Allouet-helicopters en onderdele deur die SA-regering vir Zimbabwe bestem is deur AfriForum gefnuik deur middel van ‘n hof-interdik wat die regering belet om dit te kan doen.

Die gevaar van ideologies-gedrewe logika

Thomas 2013-01-28 Ek kan nie, en is nie naastenby bevoeg om namens George te praat nie maar sovêr ek sy skrywes lees verskaf hy genoegsame wetenskaplike bewyse vir sy saak.

Boeta van tan’ Apie

Jacobus Faasen 2013-01-25 mooi ytg’drai, dai laitie, v’n tan’ Apie, Boeta,
sprei vlerk’ wyd, vi’ Goew’rment, eMthatha,

Geykte politieke etikettering?

Hans Richardt 2013-01-25 PW het sy kritici 'kommuniste' genoem!

EDGAR Search Results

CreativeSpark 2013-01-25
Kan hogere ingeligtes my asb meer duidelikheid gee?

Vir Thomas (en sommer George ook) oor sy opmerking

Jan Rap 2013-01-25 Dag Thomas, ek verwys na jou brief onderaan aan my brief van so dag of wat terug.

Jan. “The crazy mixed up kid”

Jaco 2013-01-25 Ek kom nie agter dat enige Engelman beswaar opteken, soos die fanatiese Afrikaanse-gekkegrensers nie, wanneer  hulle hul kinders na anders-talige skole toe stuur, soos heelwat van hulle dit wel doen.

Antwoord aan George Claassen

Jan Rap 2013-01-25 Jou opmerkings onderaan my twee briewe van so 'n dag of wat gelede verwys.

Saartjie se NG Kerk-storie

Trienie 2013-01-25 Sy het vanuit haar kerk weggeloop en na iets anders emigreer. Loop die NG Kerk werklik leeg?

Om die dood te vrees of nie

Johannes Comestor 2013-01-25 Sy aanvangsin het bekendheid verwerf: "I don't believe in God, but I miss him."

Verifieerbaar Waar

Jacobus Faasen 2013-01-24 sints Van Riebeeckstyd’s Mens, stellig, Paradys kwyt,
Eerste Mens onb’taaml’k, yt eie Hys, vrou-’n-al, yt-

Onplesierige suurbek Perdebytjie

SêNet-briefskrywer 2013-01-24 Gee my die oorspronklike vloekwoorde waaroor jy blykbaar beskik en ek sal dit gebruik.

Jaco jy maak foute

Jan Rap 2013-01-24 Dag Jaco, ek verwys na jou 'vergrootglas'-brief van gister.

Vir Jaco oor sy bevryding

Jan Rap 2013-01-24 Jou 'bevrydings'briefie van gister verwys.
Top