Maya, vroue wat inskryf na The Hitching Post?

  • 0

Die 'hitching post' is waar mans in die dae toe hul nog gate in ploegskare kon pie, vasgemaak het, na 'n jaagtog tussen 2 Pramkoppe deur, oor Jaagvlakte, doer in Hantam!
Hoekom dan vra hul vir mans wie nie rook nie dan anders in hul advertensies, as hul nie opsoek is na langasem vryers nie?

Waaroor dan altyd opsoek na christelike mans?

Koos moet weg, want 'n Indiër-vrou in beheer van body corporate dink ek sal dalk in my staat van etnosentrisme wil etnies amalgameer oor kleurlyn as ek alleen is. Let the arm struggle continue, viva arm struggle viva!!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top