SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Self-destruksie

Jacobus Faasen 2013-01-24 moeilik balans t’b’hou: Mens vir hulpbron, Naaste afknou,
vyand litigeer, elimineer, sonner formaliteit, of graf t’grou,

Is ek 'terroris' as ek grondwet onderskryf?

Hans Richardt 2013-01-24 Is ek 'terroris' as ek SA Grondwet onderskryf?

Is jy 'verregse terroris' as jy op internet surf?

Hans Richardt 2013-01-24 Ek wonder oor vryheid van media en dan ook privaatheid van individu se selfoon by selfoonmaatskappye?

miljuisende se moedertaal

Jacobus Faasen 2013-01-24 sou voorheen onn’rdrukte voortgaan, m’t verwys na “isiBhulu”,
sonn’r lat goewerment ’t sien, b’sef: taalgelykheid’s nie herstel,

Vryheid van keuse vs soomlose amalgamadie?

Hans Richardt 2013-01-24 In soomloosheid verwagtinge, is daar weereens geen vryheid van keuse nie! Vir my is die punt in dit, 'you can't right a wrong, with another' baie waar.

Vir Angus oor die grappie

Jan Rap 2013-01-24 Ek verwys natuurlik na die grappie – in my brief van 18 deser – wat jy wil hê ek in Afrikaans moet vertaal.

Wit separatisme wêreldwyd?

Hans Richardt 2013-01-24
Ek dink die SA-media kan gerus ophou om wit Afrikaanssprekendes as enigste wit separatiste in die wêreld voor te hou.

SA: Mooiste sonskynland!

Trienie 2013-01-24 Hoe kan mens ooit jou heerlike sonskynland verruil vir ‘n ander?

Jan Rap, '41 shots!?

Hans Richardt 2013-01-22 Ek is was nog altyd 'n Bruce Springsteen-aanhanger en het bykans elke Cd van die man!

OZ vroue naai vir geld ...

Francois Williams 2013-01-22 ... dat die biesies bewe!!

Seuntjieverkragting en korrupsie in die VK ...

Francois Williams 2013-01-22 Kyk, absoluut NIKS skok of verbaas my wanneer dit kom by die Blankes van die westerse wêreld nie.

Hoe die Wittes werk...

Francois Williams 2013-01-22 Hahaha ... kan net in die EU wees!!

Arbeidsonrus in landbou: gevolge!

Hans Richardt 2013-01-22 Vir elke plek in die internasionale markte wat verlore is, gaan heelparty boere bankrot gaan.

Moeder Afrika

Jacobus Faasen 2013-01-22 staat U duid’lik, pre-koloniaal, in G’skied’nis, prominent,
Gee Skepp’r, Sy Vastheid, aan Vast’land, Sy Kontinent,

Van Jan Rap se uitinge onder die vergrootglas

Jaco 2013-01-22 Die oorspronklike definisie lui: “Government for the PEOPLE by the PEOPLE”  (Andersyds gestel: “Regering van die gepeupel deur die gepeupel”)

Thomas geantwoord oor George Claassen

Jan Rap 2013-01-22 Hallo Thomas, ek verwys na jou vraag onderaan aan my brief oor George Claassen se handskoenstorie.

Die bevryding van die swartman en die Afrikaner

Jaco 2013-01-22 Zuma wil dit hê dat die swartman nie die witman (westerse) se kultuur aanleer nie, en betreur die feit dat swartes besig is om ‘n voorliefde (soos westerlinge) vir honde aan te kweek.

Geheuekiekie

Rocco 2013-01-22 Om een of ander rede lees my oog heeltyd “geheuehekkie” en nie “geheuekiekie”.

Somerset Maugham herbesoek

Johannes Comestor 2013-01-22 Wat opval, is dat Maugham se opvattings in sy sewende dekade nie verander het nie.

Sport se doodskis

Yuri Thumbran 2013-01-22 Sporthelde het koning gekraai in amateurdae.
Top