Is RSA as maatskappye op Nyse geregistreer? Wie is direkteure, aandeelhouers en wat gaan aan?
Aan wie word verslag gedoen jaarliks, want die belastingbetaler publiek sien nooit die winste of verliese van RSA as land gelys as openbare maatskappye op NYSE. Het die ouditeur-generaal of openbare beskerming regsbevoegdheid oor SA as openbare maatskappy? Lyk my die ou dokter het iets beet gehad met illuminate/ geldmag wat RSA besit. As rand daal kan meer aandele in RSA pty ltd bekom word? Is Davos 'n verslaggewing aan aandeelhouers, voorgehou as 'beleggingsvergadering' om 'beleggings' na Sa te lok? Wat de hel gaan aan ...
Kan hogere ingeligtes my asb meer duidelikheid gee?
Betaal Sa belastingbetaler met reserwe bank se repo koers, dividende aan aandeelhouers agv onstabiele rand, wat so kunsmatig gehou word, om inflasie hoog te hou? Hoe hoër inflasie binnelands hoë laer is prys van aandele op NYSE?
hans richardt

