Luna Paige - liedjies vol intriges
2013-05-08 "Dit gebeur nie baie dat jy voel jy ken iemand nog voordat jy hom of haar ontmoet het nie. Maar dis presies die gevoel wat ek gekry het toe ek onlangs na Luna Paige se nuwe Afrikaanse CD, Storielied, luister en daarna 'n vertoning van haar bywoon."Stemme van sangers het darem oud geword?
2013-05-02 As mens versamel, groei mens saam met musikante!Baie dankie vir my prys julle liewe Webvoete!
2013-04-26 Daar, snoesig in sy bruin pakkie; my splinternuwe Huisgenoot Wenresepte, vol Boerekos!Fragmentering of holisme?
2013-03-15'n Olifant bestaan uit agt dele: 'n slurp, kop, lyf, stert en vier bene. Sonder hierdie dele is daar nie 'n olifant nie.
Die slim spiritueel intelligente student se sofistery ...
2013-03-08 "Goeie genugtig," roep die vader, "dit sal ek graag wil sien."Cornelius Henn, meer as 5???? geregistreerde heidene in Sa!
2013-03-06 Asatru-gelowiges glo ook dat jy na die ekologie moet omsien en is dikwels die omgewingsaktiviste of hippies in gemeenskappe tans in Sa!Jan Rap se hardlywigheid
2013-02-26 So om Afrikaans se toekoms te verseker gaan hande nog uitgereik moet word.siza kufunda
2013-02-22 bidplek waarin arme agt’rbly, ’t kannie voorbly,sonn’r spiritualiteit’s g’loof ong’loofl’k onvanpas,
des t’meer, m’t pseud’-illusie b’las, “ras”-’n-“klas”,
poog “Duiw’lspiek”-siekes euw’l onn’r lede t’v’rmy
outo-aluta
2013-02-21 g’n plek v’r halfhartigheid, twyf’l, in só ’n veldtog,versetkampanj’, versus struktuurg’weldsindroom,
lat Mens’t innie kop kry, ja, sonn’r oor’t t’skroom,
Self-destruksie, essensieel ’n soort inn’rlik’ oorlog