Tragiese erfenis

  • 0

Ons woorde en gelowe is die maaksels van ons onbeholpe voorgangers
en met die hulp van ons sedige opvoeders is ‘n leeftyd te kort
om te besef dat ons deur hul onkunde mislei word.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top