Jan Rap, '41 shots!?

  • 0

Ek is was nog altyd 'n Bruce Springsteen-aanhanger en het bykans elke CD van die man!

Die man het hierdie liedjie wat beslis Nooit op Rsg gespeel sal word nie, net soos 'with God on our side' van Bob Dylan ook nooit daar gespeel sal word nie!

'you can killed just for living in your white skin'? Op pad of voor jou Tv?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top