Geykte politieke etikettering?

  • 0

PW het sy kritici 'kommuniste' genoem! Mbeki syne 'rassisties' en Zuma syne 'unafrican'??? Verligte DA-lede noem wittes wat nie vir hul etniese amalgamasie val nie 'verregse terroriste'?

Laat my die woorde van Bob Dylan song 'with God on our side' neurie ...

Wonder net wie 'god' is altyd ...

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top