Ek wonder oor vryheid van media en dan ook privaatheid van individu se selfoon by selfoonmaatskappye? Gewoonlik moet 'n regter meeluistering magtig en is 'n art205 lasbrief van 'n magistraat/ staatsaanklaer nie voldoende nie! Synde meeluistering plaasgevind het op Mangaung 4, waarop word hul aangehou? Daar is geen regspresedent tans nie! Klink vir my dat as jy art 235 van Sa Grondwet lees en praat daaroor on media, is jy klaar terroris?
Saamsweer om iemand te vermoor moet gemeenskaplike oogmerk bewys word en nie net los praatjies wat vermoede vaagweg skep nie! Ek dink dat vele bv Francois Williams wil wurg met sy pynlike rassisme. Is die uitvoering van gemeenskaplike oogmerk tasbaar moontlik gemaak? Saak van onmoontlikheid is merkbaar aan 'n saak, waar beskuldigdes aangery was na arrestasie na misdaadtoneel?
Ek dink dit is 'n groot vraagteken wat hang in lug, want saamsweer gebeur tog as jy bymekaar is! Bv hoeveel kriminele was al vir saamsweer om te roof of te moor skuldig bevind, sonder tasbare bewyse?
Erns is daar dalk ‘n oorgretige wat bevordering soek? Al wat ek weet is uit karige berigte in koerante voor mededingingskommisie vir samespanning.
Hans

