Self-destruksie

  • 0

moeilik balans t’b’hou: Mens vir hulpbron, Naaste afknou,
vyand litigeer, elimineer, sonner formaliteit, of graf t’grou,
Mens net mees b’troubare asse binnekringer, elite, b’skou,
Mens, yskil, nie reageer, op vyandsvreeskreet, skril skrou

ou dimensie g’transformeer, Homo Sapiens nie oor’t ing’lig,
waarheid, wysheid, ver t’rug, dra’t werklik nie meer g’wig,
verifieerbaarheid, van Veritas, v’rdag, ná net drie millennia,
dra Homo Sapiens swaar, aan storie, Afrika-uit-Gondwana

wil “Duiwelspiek”-dissipel’t, a priories, asse leuen laat afmerk,
oorweldig’nd opmerkl’k superstilte, van kerk, oor staatswerk,
geest’likes b’teut’rd, onb’geest’rd, skoorvoet’nd, o wee, v’rleë,
ultra-onkund’-ontkenn’ngskundig, submissie toe, tree v’r tree

G’wete imm’rs klaar oorhandig, in sjatan se hande,
sien Mens orals oorlog, regoor Aarde, in baie lande

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top