Is ek 'terroris' as ek grondwet onderskryf?

  • 0

Is ek 'terroris' as ek SA Grondwet onderskryf? Daar is soveel artikels in Handves van Fundamentele regte in samehang met Art235, wat eksklusiewe etniese separatisme wetlik moontlik maak, dat praat, skryf en debattering daaroor nie onwettig is nie!

Baie voorstanders van onwettige sosiaal geforseerde etniese amalgamasie sal my uitkryt as 'terroris' wat hul nie-amptelike soomlose etniese amalgamasie eis ondermyn!

Etniese integrasie beteken nie soomloosheid of naatloosheid sosiaal geforseerd in SA samelewing nie, net omdat akademici in roomkoeke dit onderskryf nie.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top