Verifieerbaar Waar

  • 0

sints Van Riebeeckstyd’s Mens, stellig, Paradys kwyt,
Eerste Mens onb’taaml’k, yt eie Hys, vrou-’n-al, yt-
g’smyt, sirk’l vyand rond, listig, gierig, g’wet’nloos,
“Duiwelspiek”-onn’rsteun’rs siek, so demonies boos

in renost’rhoringvorm sit sensueel b’tow’ring,
smokkelnetwerk arbei dag-’n-nag, vir’l prys,
dryf geldsug Mens, t’r voldoening, aan sjy eis,
Self-destruksie-ikoon se sup’r-ultra-v’rleiding

sou Mens ma’ kognitief werk, post-B’sinlik, G’wete herwin,
wat Homo Sapiens GM-lik saai, dít sal Homo Sapiens maai,
priek sjatansdissip’ls g’durig op treine, sonn’r eties t’b’sin,
t’vra ‘Hoe laatsit?’, wann’r’l daai haan dour ver hoor kraai

ondanks allie dimensies van, opvattings oor G’skied’nis,
net Almagtig Allah se Woord wat Verifieerbaar Waar is

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top