SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Afrikaanse idiome

Jean 2013-02-06 Ek is op soek na verwysings / beskrywings van die idioom: Trek aan die kortste end.

Johannes Kerkorrel

Stephan Jones 2013-02-06 Maar ek weet nie of ek mag blomme stuur nie … wat van ‘n kaartjie? Of moet ek net bel en sê dat ek ook hierdie dag onthou?

LitNet se biegruimte

Trienie 2013-02-06 Mense het nodig om te bely. Soms retrospeksie te doen. Almal van ons steek iets weg. Sommige wil van hul probleem ontslae raak, terwyl ander genot daaruit put om met hul storie te skok.

Afrikanerskap: ’n Voortrekkererfenis

Cornelius Henn 2013-02-06 Verskoon asseblief my nuuskierigheid - met alle respek; waarom onderskei julle here nie soos dit hoort onder meer tussen die Kaapses en die Boere nie?

Louis Luyt

CreativeSpark 2013-02-06 Ek het hom ervaar as eerlik en opreg. Hy het na jou insette geluister, saamgestem of verskil. Hy was oop vir oortuiging en het ieder en elk se mening respekteer.

Luciano Floridi oor die inligtingverskynsel

Johannes Comestor 2013-02-06 "Inligting voed die gees. Dit is verbasend hoe baie geld en tyd mense deesdae bestee om die toevloei van inligting te verseker."

o wee

Jacobus Faasen 2013-02-05 ontkenningsonkunde, Self-destruksie, NDR-pedagogie,
alles hang af, wie’t hanne ’p staatskas, in hegemonie,

Minimumlone?

Hans Richardt 2013-02-05 Die staat betaal hul arbeid nie die huidige minimumloon nie.

Teoloë en predikante

George Bekker 2013-02-05 Ek het groot simpatie met predikante en teoloë wat in ons materialistiese wêreld 'n boodskap moet bring om 'n bietjie balans aan ons skeefgetrekte waardes te gee.

Vir Henk Seymore

Jan Rap 2013-02-05 Die stryd om die behoud, en uitbreiding natuurlik, van Afrikaans lê my na aan die hart en ek sal graag met jou in gesprek wil tree ... dis nou sodra ek uitvind wat presies jy wil sê.

ultra-sup’r-v’rkrimptheid

Jacobus Faasen 2013-02-04 vir jarre, eeue, ’s meerd’rheid g’terroriseer,
tweede-, derre-, viere-klas-burg’rs, in land,
Azania, vir pre-’94-er, ’n woede wat brand,
via tuisland, pasboek, soldaat, grensb’heer

Vir Thomas oor sy kommentaar

Jan Rap 2013-02-04 Jy sê jy stem saam dat die gemors in die onderwys uitsluitlik aan godsdiensonderrig toegeskryf kan word. Stem saam met wie?

Afrikaanse flieks

Elmarie Hartzenberg 2013-02-04 Ek is op soek na 2 ou Afrikaanse flieks.

Geloof is net nog 'n verslawing!

Hans Richardt 2013-02-04 Verslawing aan drank en dwelms word gewoonlik beskryf as 'n 'kruk' om deur lewe te kan kom. Klink dit bekend?

Die intellektuele gasvryheid van Robert Ingersoll

Johannes Comestor 2013-02-04 "Die redes vir Ingersoll se ongewildheid in sommige kringe blyk duidelik."

Stil, daar gaan 'n man verby - Louis Luyt

Yuri Thumbran 2013-02-04 "Ondanks mense se sieninge, was Louis Luyt ‘n reus in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sakeman, rugbybaas, politikus …"

Trienie, jy is net soos KdK!

Hans Richardt 2013-02-01 As jou teiken nie skielik 'wedergeborene' wil word nie, dan gaan jy oor na subtiele beledigings.

Jesus sit op lemmetjiesdraad?

Hans Richardt 2013-02-01 So-iets tussen bevryding en nie-bevryding ...

Skaliegas/metaangas in SA-steenkoolmyne?

Hans Richardt 2013-02-01 In Evander is horde ou goudmyne wat bekend is vir metaangas. Hoekom ontgin Shell nie hierdie metaangas nie?
Top