SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Plaaslike radiostasies?

Hans Richardt 2013-02-11 Nou weet ek waar bv spesiale aanbiedinge op alles is in my omgewing en luister na beter musiek!

Jaar van die Slang

Francois Williams 2013-02-11 Ek wil een en ander 'n voorspoedige nuwe jaar toewens!!

Ek moet bieg!

Hans Richardt 2013-02-11 Ek het nogal erg gesukkel met herstel van pype onder die wasbak van die badkamer.

Is daar nie Nuwe gesigte en stemme in SA vir TV nie?

Hans Richardt 2013-02-11 Sg akteurs het skynbaar alleenreg op Afrikaanse radio, TV, verhoog en flieks?

Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus

Jan Rap 2013-02-11 As ligintensiteit verminder met die kwadraat van die afstand vanaf die ligbron, hoe is dit moontlik dat mens sterre kan sien wat ligjare ver is?

Australiese sportmangees …

Jan Rap 2013-02-11 … is soos wors in 'n hondehok, of koekies in 'n weeshuis; dit bestaan nie.

Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion

Trienie 2013-02-11 Nou waar is julle Vrysta-a-a-ters vanoggend? Julle was maar yl gesaai Saterdag!

geest’slaw’rny

Jacobus Faasen 2013-02-08 g’n keer meer, aan gang v’n struktuurg’weld,
aan v’rsotheid, oordrew’ b’heptheid, m’t geld,
semi-demonies, ikonies-Babilonies-lew’nstyl,
ai, Mens goed nie mee’ m’t kwaad om wil ruil

Antwoord op Cornelius Henn se vraag van 6 deser

Jan Rap 2013-02-08 'Afrikaner' is 'n geskepte term, tot stand gekom met Uniewording as versamelnaam vir die Kaapse Afrikaanssprekendes en die Boere.

Afrikanerskap, 'n Voortrekkererfenis - opnuut gegraveer

Cornelius Henn 2013-02-08 Ek twyfel of ons Voortrekkervoorouers enige erg aan die Taalmonument in die Kaap so hê.

opp’rkardinale kruks

Jacobus Faasen 2013-02-07 so historio-sentraal, volg’ns g’skied’nis, v’n Azania,
al vind Mens’t seer moeilik, so iets t’probeer staaf,
“Duiw’lspiek”-siekes aan’t laster, galbraak, “braaf”,
ong’willig, tot Self-identifiseer, m’t Skepping, Afrika

Presentjie vir Jan Rap

George Bekker 2013-02-07 Ons is so gewoond daaraan dat die Afrikaner as 'n skurk voorgestel word dat 'n mens later selfs 'n negatiewe opinie van jouself het.

God se openbaring van Homself aan die mens

Kobus de Klerk 2013-02-07 God is egter op geen manier ‘skugter om na vore te kom’, nie. Ons as ware gelowiges weet dit want ons het kontak met God en HY figureer in haas elke aspek van ons lewens op een of ander wyse.

Wonderlike Nuwe SA!!

Francois Williams 2013-02-07 Was hierdie slegs moontlik in ons lieflike nuwe SA??

God teenoor wreedheid

Kobus de Klerk 2013-02-07 Agnostici is geneig om, wanneer hulle dink dit hulle pas, insidente uit die natuur voor te hou en dan te sê dit is wreed en ’n aanduiding dat die Liefdevolle Godheid nie bestaan, nie, maar dat dit die resultaat van Darwinistiese tipe evolusie is.

Anna word deur 'n ramp getref

Trienie 2013-02-07 "Wat ek eintlik wil s?: almal het ’n werkie gehad, almal het geëet op die plaas."

Skepp’rsliefd’

Jacobus Faasen 2013-02-06 realiteit, sjerieus, in situ, verifieerb’r waarheid,
sosio-eko-speelveld so all’r-ultra-sup’r-ong’lyk,
G’wete-loosheid, min reik lieflik, liefd’vol, uit,
t’rwyl “Duiw’lspiek”, buurt, berg, ikonies pryk

Geloofverslaafdes?

Hans Richardt 2013-02-06 Ek voel niks vir geskoktes wat skynbaar nie van vryheid van spraak en geloof gehoor het nie ...

Jerusalem-sindroom op LitNet?

Hans Richardt 2013-02-06 Jerusalem-sindroom is erkende psigiatriese afwyking in Israel. Wat is dié Jerusalem-sindroom?

Vir Thomas oor sy kommentaar op my brief van 4 deser

Jan Rap 2013-02-06 Ek gee ook toe dat dit verkeerd is van my om te sê jy het jou beywer vir die gemors.
Top