Wittebrood 'blues'?

  • 0

Almal wat daardeur was, kan vertel dat die nerwe na die eerste dag of twee gewaai het en dan is selfs seks nie meer lekker nie. Almal wie nog met demokrasie Babelaas sit, soos Fransis Williams (hy haat Franse?), sal nog stuiptrekkings kry oor dit!

Die koek was nog nooit brood vir massas nie? Die paar koeke was ook ver te min vir menigtes en wonderwerke gebeur net in stories?

Die 'wonderlike infra-struktuur' wat beleggers moes lok, sodat hul kapitaal onteien kon word dmv afrika-politiek nasionalisering is voos! Krieket is vir bevoordeeldes van Sa en Proteas het inlangs lekker gesukkel teen die Kiwis!

Met enige babelaas wat op papsak geblus word, kan water nie in wyn verander nie en kom lewersklerosis tog na paar jaar? Of is dit die fetale babelaas wat insig laag hou, Williams?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top