Plaaslike radiostasies?

  • 0

Ek het weereens die waarde van 'eie goed' van eie omgewing besef, na ek my moergestrip het vir 'ngamla style' op Rsg en weer by Oosrand Stereo ingeskakel het!

Nou weet ek waar bv spesiale aanbiedinge op alles is in my omgewing en luister na beter musiek! Terselfdertyd wil niemand jou manipuleer met 'korrekte politieke aanslag' nie en kan mens dag-en-nag lekker-luister musiek luister. Geen opgeblase ego's van oordrewe selfbeelde nie, van 'kripvreters, wie dink hul is 'celebrities' op belastinggeld nie!!

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top