SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Michael Ruse, neutrinos en die ouderdom van die aarde deel II: Die fisika van Alice in Wonderland
2013-02-15 Met die deurlees van Kobus de Klerk se skrywe is ek onwillekeurig herinner aan Lewis Carroll se bekende nonsensgedig “Jabberwocky” ...Die donker Aanvaller
2013-02-15 "Adri het saggies begin huil. Die oorkruiper vreet alweer aan haar brein. Hy kom gereeld, elke nag."Ras en etnosentrisme niks uitsonderlik aan SA
2013-02-14 Swart Israeli's is die beste soldate en vreesloos vir Palestyne!Karoo of Negev?
2013-02-14 Met al die peperbome, lyk die stukkie Negev, Chatzerim (gatseriem) darem nes die Karoo uit my foto album!Stadig van begrip
2013-02-14Eeu in en eeu uit word daar gepreek dat die lewe ’n fout is wat reggestel moet word.
Alles tevergeefs.
lingua ’frikana
2013-02-14 skalkies loer sy, Moertaal, vi’ Mens,kommmunikasie-vibrasie, Sapiens,
Afrika-taal-status noggie ing’sweer,
al gaat sy sed’rt dáí tyd kwai t’keer
Yaffa is my gunsteling stad in Mediterreense landskap!
2013-02-14 Stormsee moet geskiedkundig word in die tipe waters, geleentheid om 'ewig' te onthou?The New Age en Fransis Williams?
2013-02-14 Werk die ou ta dalk by dié koerant wat 'beeldbou' met geld van bv bankrot SAL?Johannes Commestor, 'n man moet iets persoonlik ondersoek!
2013-02-14Die uwe staan in die IDF Lugvaartmuseum ...
Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda
2013-02-14 As mens lig egter as 'n golf beskou voel dit of daar een of ander substans moet wees wat in beweging gesit word deur die ligbron. Dit sal minder energie verg as om 'n deeltjie 'n skop te gee.Israel – ’n vingerwyser
2013-02-14 En ja, Israel is voorwaar God se uitverkore volk. En daarom werd om dop te hou as ‘teken’ van toekomstige dinge wat hier op aarde gaan gebeur.Die Pous se bedanking
2013-02-14 "Die Pous se bedanking uit sy heilige amp het meer om die lyf as wat op eerste oogopslag voordoen."Strewe
2013-02-13Met simbole van moordtuie om nekke en in voorportale word gehunker na geluk in die bloed en drek van die verlede.
ilwimi
2013-02-13 word elk woord ma’ mos nette stuk taal, vorm,sup’r-ultra-dinamies, persepsie, re lingua-teorie,
Mees korrupte plekke ter aarde ...
2013-02-13Wanneer ingeligte mense korrupsie bespreek, dan sal een van die heel eerste plekke onder bespreking uiteraard Italia wees.
