sjatan kannittie kleinkry: God’s Ewig V’rbý,
elim’neer dus sov’l Siel, G’wete, ’s moontl’k,
submissiveer Mens, v’rduiwels sup’r-sieklik,
prooi nie versus korrupsie, v’rderf kan stry
Kapitaal’s inherent-g’heim’ Selfsug-spel,
uitwis v’n komp’tisie, oorvat vanne bron,
sou Mens sjatan wou syn, sou Mens kon,
euw’l, magslis, aanvoer, ytie hel van hel
elk Mens hette storie, iets t’konfesseer,
als nie deursigtig, “often quite unclear”,
v’ral as déésk moed’rtaal “Boer s’n” is,
bespotting van “Masibuye”-taal-status
nodig Millennium 3 Mens 3D-helder klaarheid,
re Skepping, Lewe 2-teorie, God se Waarheid
Jacobus Faasen

