Ek het gewonder oor daai koeksnybroeke in Israel??

  • 0

Die SABRA-majoor het my toe onomwonde meegedeel dat Israeli-vroue oor hul lyflike genot erg is en as mans nie meer kyk nie, sy voel sy verloor waarde as vrou vir man! G'n wonder die Hooglied-lofsange was so melodramaties kwistig oor seks en lyf nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top