SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!
2013-02-26 Waarskuwing: Brief is in Francoiswilliamsiaans; sensitiewes moet iets anders gaan lees.Jan Rap se hardlywigheid
2013-02-26 So om Afrikaans se toekoms te verseker gaan hande nog uitgereik moet word.Die legendariese Nancy Astor
2013-02-26 "She has one of those minds that work from association to association, and therefore spreads sideways with extreme rapidity ... It was like playing squash with a dish of scrambled eggs."Anglikaanse kultuur, met tradisies en gebruike in Sa!
2013-02-25 Begin by TV met sepies, flieks, die musiek, kos, klere en taal?Christelike onsamehangende doktrine?
2013-02-25 Die stelling bv 'jou liggaam is 'n tempel van Jesus', maar dieselfde tempel gaan nie by wederkoms fisiese opstaan uit die graf of in die ewigheid in nie?Italiaanse komediant dalk Italia President?
2013-02-25 Blykbaar vaar Bebbo Grillo, ja die naam is blykbaar nie 'n grap nie hoor, besonders goed in die Italiaanse prez verkiesing!!post-Biebouw-Africaand’r
2013-02-25 Mens b’oordeel Self Self, eie, agt’rytgang,ANC net so “ras-klas”-b’donn’rd, ’s Agang,
vir anti-demokrasie raak Mens skytbang,
nes lied’rlik-b’noud t’staar na ’n grilslang
Die groot verdrukking
2013-02-25 "Trouens, die astronomiese gebeure is in reaksie tot die hewige Spirituele gebeure wat in die hemele plaasvind, wat die koms van die HERE (Mattheus 24:30-31) voorafgaan en vergesel."Ivm films
2013-02-25 ek wil weet hoe kan ek te werk gaan om van die ou films spesifiek More, more en sy opvolg in die hande te kry op dvdLuister/lees om fout te vind?
2013-02-25 Ek dink dat Suid-Afrikaners het vermoë verloor om te gesels.Ses dimensionele vlak van die lemoen
2013-02-25 "Daar is ’n teoretiese opvatting in die fisici wat sê as dit vir ’n mens moontlik is om ’n vlak van ses dimensies binne te gaan, sal dit moontlik wees om ’n lemoen van die binnekant af na buite te eet."wet’nskapl’k “Eerste”
2013-02-22 streng volg’ns teorie, riglyn, maatstaf, snoer,was “Khoesan” baie lank al hier, voor “Boer”,
Eerste Mens’t, is historio-argeologies g’toon,
deesk stuk Aard’ al vir vele millennia b’woon
siza kufunda
2013-02-22 bidplek waarin arme agt’rbly, ’t kannie voorbly,sonn’r spiritualiteit’s g’loof ong’loofl’k onvanpas,
des t’meer, m’t pseud’-illusie b’las, “ras”-’n-“klas”,
poog “Duiw’lspiek”-siekes euw’l onn’r lede t’v’rmy
