Begin by TV met sepies, flieks, die musiek, kos, klere en taal?
Ek dink nie daar is juis veel Nederduitse tradisies meer in gebruik in SA nie! Ek dink dat meeste wittes in SA na hulself as Anglikaners kan verwys.
Die persoon wie my verkeerd wil bewys, kan gerus sy argument in praktiese terme toelig! Met of sonder perdevleis, is nou die vraag.
Hans

