SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Cornelius Henn, meer as 5???? geregistreerde heidene in Sa!
2013-03-06 Asatru-gelowiges glo ook dat jy na die ekologie moet omsien en is dikwels die omgewingsaktiviste of hippies in gemeenskappe tans in Sa!Spitbraai en party het basis in Asatru!
2013-03-06 In 'n Symbel was 'n os of perd gespitbraai en was drank volop!Antwoorde vir Angus, Perdebytjie en George en versoek aan Naomi
2013-03-06 Waarvoor hierdie goed probeer wegvat by mense? Veral, as in elk geval in die plek daarvan, formele etiekkursusse aangebied word om die mense weer norme, beginsels en waardes te leer?Siftingsproses van die lewe
2013-03-06 Iemand het eenkeer gesê dat jy elke oomblik van die dag ’n keuse maak. Wetend of onwetend. Gaan jy links beweeg of regs?Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??
2013-03-05 Asatru is die inheemse godsdiens in Noorse lande en is as amptelike regeringingestelde geloof erken daar!Elisa en die bere
2013-03-05 Die verhaal van die profeet Elisa en die twee en veertig jong seuns wat deur bere verskeur is, is vir die agnostici duidelik ’n stok waarmee hulle God probeer slaan.Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels
2013-03-05 Eerder as om nou nog die onkunde hieroor onder u lesers aan die kaak te stel, wil Die Burger nie maar liewer "Praat saam" met Die Afrikaanse Taalraad oor Afrikaans, Vriende van Afrikaans, asook almal wat Afrikaans praat en besonder hard werk om Afrikaans se belange konstruktief en vooruitstrewend te dien nie?Afrikaans se WVK
2013-03-05 "Dis skreiend om na Afrikaans as ’n moedertaal te verwys as die moeder se kinders nie hul eie susters en broers as sulks erken nie."ai-jai-jai
2013-03-04 erkenn’ng, rekognisie, 2007 al toeg’ken, via VN,nie dryfkrag agt’r klein “Groot Trek”, N2-staptog,
