Almal wil 'praat' en elkeen wil eie Wvk hou, om persoonlike obsessies te bevredig? Ek dink geestesafwykings het groter omvang as wat almal dink in Sa, selfs in aanhoudende gewelddadige stakings! Pleks vra minderbevoorregte bruines en ander politieke swartes van hul eie 'diamante' in hul eie gemeenskappe vir maatskaplike bydraes, as wat almal eis van arm wittes in die land, wat niks anders as omgekeerde naakte rassehaat is nie! Ek dink al die universele regte, vryheid van assosiasie en reg tot privaatheid, word geïgnoreer deur dié obsessiewe praters, misgunning van wit se menseregte is ook xenofobies.
Hans

