Spitbraai en party het basis in Asatru!

  • 0

In 'n Symbel was 'n os of perd gespitbraai en was drank volop! Heildronke ingestel en helde onthou. Verder was geskenke gegee. Klink amper na tipiese kersdag Sa familie saamtrek? Behalwe dat ou Poon in die Kalfiewals gespaar word??

Meeste van Sa 'heidene' is vegans of vegetariërs en sal as diereregte-aktiviste nooit katte doodmaak as 'offers' nie! Tabak en drank is die gewilde offers vir voorvaders! Die tipe hippie-leefstyl vermy dwelms, want die mense is super gesondheidsbewus en strewe om organies te leef. Dalk 'n les te leer by dié heidene in Sa???

Dalk het die vroue minder Calvinistiese inhibisies wat psigoses en bi-polariteit veroorsaak, agv goeie dieet?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top