SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Genadedood: Die reg om te verskil

George Bekker 2013-03-08 Jones het net 'n algemene, onpersoonlike stelling gemaak en die “ou mense” is my invoeging, juis om te verseker dat ons nie op die onpersoonlike vlak bly nie – dit gaan oor mense wat tans nog lewe!

Nigeria, Deon Maas en mooi swart poppies ...

Francois Williams 2013-03-08 Het sopas die boek, Witboy in Africa, van Deon Maas klaar gelees.

GAY? President Abraham Lincoln (VSA)

Jaco 2013-03-08 Ek haal die volgende aan wat vir die leser moontlik interessant behoort te wees.

Kan Ferdi Greyling nie lieg nie?

Bokwerda 2013-03-08 Ferdi noem dan 'n paar voorwaardes waaraan die koerante moet voldoen, soos geloofwaardigheid en vertroue. “Dit beteken net hulle moenie lieg nie.”

Die slim spiritueel intelligente student se sofistery ...

CreativeSpark 2013-03-08 "Goeie genugtig," roep die vader, "dit sal ek graag wil sien."

Verlig & Verkramp: Weerstand & Hervorming 1973-1994

Wouter 2013-03-08 Demokrasie is morsig, maar wat is die alternatief?

Babalas-dag

Trienie 2013-03-08
Drank is en bly ‘n euwel! Dit verwoes verhoudinge, huwelike, jou werk en natuurlik op die ou einde jouself.

Is Lincoln ontmasker?

Wouter 2013-03-08 Met 16 000 boeke alreeds gepubliseer oor Lincoln is daar al genoegsame studies wat dit as doelwit het en word die leser versoek om daardie boeke te besoek en haar nie te verlaat op ’n enkele brief van ’n Comestor nie.

Cornelius Henn, bly jy is nie meer 'tokkelok' nie?

Hans Richardt 2013-03-07 Die Nore het met hul vroue wat hul gebuit het, handel gedryf, sover as Noord-Afrika en so onlangs as in bestaan van die Turkse Ottomanryk!

Wat's verkeerd met julle nuusbrief?

Varkspek 2013-03-07 Dit gaan al maande lank so en werk op my senuwees, want ek weet nie of ek 'n vuurwapen moet gereed hou as ek die e-pos oopmaak nie.

Regsbevoegdheid

CM 2013-03-07 Die invordering van ‘n paar rand verg geregshowe en bewese feite.

Vir Jacobus Faasen oor sy WVK

Jan Rap 2013-03-07 Spel net duidelik jou grief uit sodat ons óf kan stry óf kan saamstem.

Apart maar gelyk

Wouter 2013-03-07 Die VSA het natuurlik sy eie ervaring met die beginsel van “apart maar gelyk” gehad soos vasgevang in die hofsaak van Plessy v Ferguson van 1896 wat die volgende bevind het en dan dink die Afrikaner hy was eerste daar.

Zuma in The Financial Times: South Africa in good health ...

Wouter 2013-03-07 Die Financial Times se dekking van Suid-Afrika is besonders goed en word daar met gereelde belangstelling rapporteer oor wat die verwikkelinge hier is

RSG: Agteros kom ook in die kraal

Wouter 2013-03-07 Soos my oorlede oupa en ouma is ek terug volkome na die radio vir ‘n hele paar jaar nou al, wat baie vervelig kan wees vir kuiergaste wat graag ‘n oog op die domboks wil hou wanneer hul kom kuier.

Die essensie van Wittgenstein

Wouter 2013-03-07 Die ironie van die opskrif behoort nou duidelik te wees, daar was geen poging van hierdie kant af om die essensie van Wittegenstein te probeer formuleer nie, maar eerder net ’n beskrywing van sy metodiek.

Angus, hierdie een spook ...

Cornelius Henn 2013-03-07 Angus, Thomas, Panda en Chris Dippenaar; na aanleiding van jul wyd belesenheid en deurwinterde logika, het ek gewonder of julle my dalk met hierdie een kan help.

Albert Camus se pes of plaag

Johannes Comestor 2013-03-07 Die HAT definieer 'n epidemie as: "Besmetlike siekte wat hom vinnig oor 'n groot gebied uitbrei en na 'n tyd ... verdwyn."

nie t’v’rsmaai

Jacobus Faasen 2013-03-06 oppe heller dag, nette spookas’mbol bo die Taf’l,
dik laag mis bo M en N, lang vuil strepe suur gas,

Verbale-diarree-sindroom kniehalter SA!

Hans Richardt 2013-03-06 Almal wil 'praat' en elkeen wil eie Wvk hou, om persoonlike obsessies te bevredig?
Top