Die christendom se stories is darem lekker geanker in ouer gelowe se storielyne? Tacticus, die Romeinse geskiedskrywer het darem goeie aantekeninge van inheemse Europese gelowe en mites gedoen!
Selfs Josephus skryf dat geen Jesus bekend was in streke, soos beweer in evangelies nie! Daar was vele Jesusse bekend, van berugte bendeleiers tot Jode, wat in Roomse kerk betrokke was, in Kolossense 4 vers 11 in my ou naslaan bybel! My vraag bly steeds onbeantwoord, wie invokeer/ evokeer christene in hul gebede aan Jesus, synde dit 'n 'common' naam van tyd was? Trienie verduidelik? Motiveer ook hoekom jy so seker van jou saak is!
Hans

