Dirk, moet ek noodwendig 'iets' behalwe mens wees?

  • 0

Dirk, moet ek noodwendig in 'n boks anders as lewende mens wees?

Ek leef met idee dat elke mens inherent goed gebore word, maar dat insette die goedheid vernietig. Ek dink dat as jy in afsondering op plek met geen invloede van buite gebore was, jy geen begrip van reg en verkeerd, anders as instink en natuur sou hê nie! Die 'sondeval' begin met insette deur ander mense wat altyd ander punt wil voorhou as die enigste korrekte siening, bv sweet is normaal natuurlik, maar vlgs etiket is reuk van sweet onaanvaarbaar. So, mens se karakter is sy gene plus al die wanorde van ervaring as insette van vertwyfeling oor reg en verkeerd!

Bv dink jy Nataniël het 'enigste alewige weg en waarheid' met sy gewaande etiket? Dink jy hy is normaal met 'make-up' as man op straat? 'n Kat wat met bottel gevoer word vandat sy oë toe is, het nog steeds katinstinkte/ genetiese indrukke om naels skerp te maak en goed rond te klap/ 'batting' en gat in grond te grou vir toilet?

Ek is mens Dirk, goed en sleg, dis ek!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top