Geloofverslaafdes?

  • 0

Al die reaksies was niks onverwags nie, maar tiperend! Ek voel vere vir die verslaafde reaksies van 'ek bid vir jou', dis tiperende karakterkenmerk van 'gelowiges' om tantrums te gooi, vol beledigings as jy weier om hul holruggeryde verslawingstories te sluk as heuning! Ek voel niks vir geskoktes wat skynbaar nie van vryheid van spraak en geloof gehoor het nie, nè Thys Human! Vir boelies soos jy is daar nie plek in my bestaan nie, gelowiges wat hul reg toeëien om ander te veroordeel. Subtiele boelies van 'oe ek is geskok en bid vir jou' is emosionele plakkery van subtiele boelies dmv manipulasie! Swak karakterkenmerke in beide gevalle!!!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top