As afrikane, word baie landbouprodukte na bv EU of China of Indië uitgevoer, bv koffie uit Ethiopië! Ons betaal dan bv vir Jacob's-kitskoffie dat ons brul! Waarom kan die regering nie direk met Ethiopië-handelsooreenkoms sluit vir invoer van bv koffie? Sit Nkosana Dlamini Zuma nie en plan maak in Addis Ababa nie? Dit geld vir olie vanuit bv Angola ook? My huisdokter praat altyd van Iliminati wat wêreld met geldmag gyselaar hou en spesifiek Afrika! Nog altyd gedink die ouderdom het sy redenasie beet, maar wonder tog!
Hans

