tiekit na Jena

  • 0

“Duiwelspiek”-siek-mampara, Self-onn’rdrukk’nd, instemmig,
t’n volle, g’heel-’n-al, absoluut, so, in wanopvatt’ng v’renig,
magt’loos, swak, nie in staat, hul t’b’roep, op Hulp, van Bo,
glo nie meer g’willig, in v’rmoë, tot G’wete-herwinning, t’glo

sak Millennium Drie Krisis toe, nesse ongewone reën,
al hoe meer word’p onkund’-ontkenningsidee g’steun,
g’wet’nloos mede-Mens uit t’wis, klinies-kil, onb’skaam,
ultra-sup’r-b’spotlik, skenk net meer siel, gees, liggaam

omni-opsigt’lik, Millennium Drie Siel in sjatanskeller,
Mens sien nie meer, Eie, G’skied’nis, duid’lik, heller,
Self-destruksie t’n volle g’anker, in, op, offer v’n eie,
Millennium Drie Mens hovaardig-g’veinsd, onb’skeie

loop tyd vir jonk, oud, algar, blitsvinnig yt, ja,
v’r tiekit na Shangrila, Xanadu, Paradys, Jena

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top