My oom het 'n weermagoorskot Harley Davidsons gekoop. Ek het gereeld aan al wat 'n hefboom en pedaal is gekarring! Hy is dood toe 'n sinkplaat agter van 'n lorrie afgewaai het in Pretoria-Noord en hierdie is nie urban legend nie! Sy kop was afgesny in die ongeluk. Die sinkplaat was van 'n arm witman se trek in 1963 agterop ’n lorrie, wat nie met daai skurwe hemptoue vasgemaak was nie! Ek het my grootste vriend verloor, naas my pa! Wit mense het nog in Pretoria in sinkhuise gebly in begin 1980's in Pretoria, nie ver van die Uniegebou af nie, toe ek van Owamboland af teruggekom het!
Hans


