Ek kry die indruk dat as jy jouself binne die fundamentele regtehandves teen die 'polities korrektheid van sosiaal gedwonge etniese amalgamasie' posisioneer, die houdings van antwoorde die karakter het uit die totale aanslagera! Selfs Pres Zuma se toespraak was nie teen diereregte nie, maar teen die houding van geforseerde etniese amalgamasie in SA-ideaal! As geforseerde apartheid die 1 uiterste is, is geforseerde etniese amalgamasie die teenpool! Geforseerde kerklike etniese amalgamasie in Australië en VSA, was ook as misdaad teen die mensdom verklaar! Dus, viva Pres Zuma viva! Vryheid van keuse en assosiasie is balanspunt in ons huidige kultuur, ten einde verskeidenheid van unieke tradisies en gebruike te behou! Akademici sonder empiriese navorsing, spekuleer net met 'n persoonlike opinie van gewone man! Selfs Einstein se empiriese bewys is nie meer onomstootlik nie? Duisende werklose gegradueerdes loop in SA-strate, wat koste en inhoud kwaliteit van akademiese instellings verdag maak in SA! Ambagslui is nou gesog en in tekort, duidelik meer werd as na praat van 'n gejelde opinie?
Hans

