Indringerspesies en behoud van SA inheemse diversiteit?

  • 0

Net tov plante en diere in SA? Dis dan 'n erkenning dat mens 'n alien in die perfekte voedselketting is! Die ander logiese argument is dat diversiteit van mense ook behou moet word, as deel van SA. Is diversiteit van mense minder werd in SA as die van diere en plante? Is sekere etniese groepe se genetiese merkers anders of nie? Kan beenmurgoorplanting sonder probleme tussen etniese groepe in SA gedoen word? Is beenmurg nie bloed se oorsprong nie? Alhoewel bloed opsigte rooi is, is dit nie dieselfde in elke mens of etniese groep in SA nie! Sekere bloedgroepe meer in sekere etniese groepe? Alles onsamehangend!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top