Jan Rap, jou vabond!

  • 0

Jy het Gelewe nè? Ek word gereeld Sondae in my slaap gesteur as motorfietse verby brul op pad na 'n watergat met motorfietsband! Die plaaslike rolbalbaan is nou vir straatprostitute waar hul pomp en wat ook al gedoen word? Sondaemiddae word my slaap versteur by die restaurant waar Gerhard Steyn se pa rondhang, blykbaar sy vriendin se plekke! Dis pynlike kak musiek wat gemaak word en net rusverstorend! Ek self het 2 motorfietsies, maar 'n Buell met stomp uitlaatpype laat my TV bewe en as dit 'n paar is, raak die katte bang en hardloop verskrik om te gaan wegkruip. Hier aan Oosrand meng wêreldbekendes met kriminele en koninklikes dikwels. Nie juis 'n akademiese roomkoek omgewing nie en van die manne in hul Ferrari of Lamborghini het soms meer geld as 'breins'. Net gewone mense met meer lewensinsigte as manne met doktorate in akademiese roomkoeke? Bv Ted Moore of Prinses Charlene as sy by ouma kom kuier?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top