As jy jou eie selfwaarde voortdurend afkraak, agv jou eie etniese herkoms, dan sal jy ander etniese groepe voortdurend aanval met blatante diskriminasie! Ek hoop dat die met gejelde hare, iets daadwerklik sal doen om hul eie inheemse tale en tradisies te laat herleef! As uitgestorwe spesies met genetiese kodering kunsmatig kan herleef, waarom kan groot akademiese breins nie bv !xham laat herleef as 'n lewende taal met lewende tradisies nie? Tans word eienaarskap van sg koloniale verslawer se tradisies en taal gevat en word verwag dat ons nakomelinge net uit jammerte moet verbaster!! Dit sal nie vrywillig van my kom nie!
Hans Richardt

