Rapport se akademiese politieke Namibiese ekspert oor wit afrikaners en hoe hul moet voel? Wel ou Gabba, jy het my in 2 weke uiters hardegat gemaak oor jul akademici se 'soen om te versoen of fokkof uit SA'! Ek gaan nie een van die 2 doen nie, nie nou of ooit! Jy krap nou aan manne wie baie pyn sal maak aan die ou landjie! Tyd om nou stil te bly ou vaal seun!
Hans Richardt, Benoni
Ns. Wat ek met pyn opgeoffer het en stilgebly en aanvaar het, is nou dik vir 'n fokken daalder! Dit was na aan my nerf en jy krap nou ou-ou winde oop! Ek het niks om voor te strewe en min om te verloor.

