Vir Angus oor kwyn ens

  • 0

Angus, ek verstaan nie jou probleem so mooi nie; wat bedoel jy met 'n formule vir tempo? Terloops, h is nie 'n punt nie, dis 'n afstand en kwyn se betekenis is nie verandering van toestand nie maar taan, verminder, afloop, met ander woorde die teenoorgestelde van groei.

Groetnis

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top