Vir elke plek in die internasionale markte wat verlore is, gaan heelparty boere bankrot gaan. Al word hierdie plase ook onteien, gaan niemand vrywillig weer plek maak vir Sa se sg agtergeblewenes wie hul plek gaan terugvra nie! Handelooreenkomste werk op goedkoopste produk wat betroubaar teen gehalte volgens kontrak gelewer is! Die 150%-salarisverhoging waarop nou met Ehrenreich-inspirasie en internasionale simpatie aangedring word, gaan nie oornag vir 'opkomende' boere verminder word nie!
Verder, is daar baie Sadek-lande wat wag om met laer insetkoste, 'n beter gehalte produk onmiddellik te lewer om hul land se handelsinkomste te verbeter. SA gaan nou donker Afrika tyd in, met bv Ehrenreich wat R80000 per maand verdien en werklose plaaswerkers sonder inkomste! SA het in 2 dekades van demokrasie wat voorbeeld in wêreld was, na dommekrasie gegaan met onnosel argaïese denke en leierskap, van Cosatu wat met kommunistiese idealisme uit 1950's probeer om 'n rewolusie in ANC aan die gang te hou! Al nasionaliseer die regering myne en plase, die verwagtinge vir buitensporige lone vir ongeskoolde arbeid is nou gevestig! As SA ongeskoolde arbeid met Europese arbeid vergelyk word tov skolastiese kwalifikasies en lewenstandaard, is dit om uie en appels te vergelyk!
Wat jy saai gaan jy maai?
Hans

