Jy kry seker goeie afslag op haarjel in China? Sukkel seker so bietjie om met jou hond te gaan stap? Dis mos om soos met ’n hamburger aan ’n ketting te gaan stap? Nog nooit van Chinese veearts gehoor nie! Jy klink of jy aftreeplekkie in Inkhandla probeer boek met jou vuilbek redekawel babbel op LitNet?
Hans

