Persepsies van terreurgroepe in SA?

  • 0

Ek verstaan nie die Mangaung 5 vs Spoornet-kabeldiewe en definisie oor terreurgroepe? Mangaung 5 het 'beplan' en kabeldiewe maak dood en kos miljoene rand? Wie is misdadiger en wie pleeg werklik terreur? Of is terreur voorbehou vir slegs wit in SA?

Gesamentlike oogmerk om te moor was tog bereik met koperkabeldiefstal, agv arbeidsonrus. Wie is werklike terreurgroepe volgens letter van die wet dan, in SA?

Ek dink Trienie se geheuekiekie van miskruier is raak uitbeelding, behalwe dat miskruier beledig is, want dié doen ekologies goed!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top