Trienie, jy is net soos KdK!

  • 0

As jou teiken nie skielik 'wedergeborene' wil word nie, dan gaan jy oor na subtiele beledigings. Wel, ek voel vere vir wat jy glo en stel nie belang om iets te word net om geld vir tiendes te gee nie. Ek gee fokkol en dis klaar. Jy kan net aanvaar dat jy misluk het en dat nie almal jou as christelike orakel sien nie!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top