Hernuwings van 'lisensies' in SA?

  • 0

Een ding wat die regering gerus moet na kyk en 'n 3jaar hernuwing voor kan instel, is vir huweliksertifikate!

Dink net aan die voordele: as jy met 'n Sa 4x4 met karavaangat opgesaal sit, is dit net tot volgende hernuwing! Dit sal ook koste van egskeidings spaar en 'n hele bedryf van gulsige aasvoël sielkundiges en huweliksterapeute werkloos los!

Al die gekwyl en emosionele plakkery van gesinsgeweld moet teen 'n hernuwing tel dan! Dan kan almal net vat-en-sit soos hul hormone hul dryf. Dis dan soos Sandra se walglike brief gister op LitNet, dan kan sy 10 vingers kry waar sy dit ookal soek!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top