Skaliegas/metaangas in SA-steenkoolmyne?

  • 0

In Evander is horde ou goudmyne wat bekend is vir metaangas. Hoekom ontgin Shell nie hierdie metaangas nie? Hoekom ontgin Shell nie metaangas by rioolplase in SA-metropole of by voerkrale nie? Die vraag moet juis nou gevra word, hoekom juis die hele Karoo in maanlandskap verander vir ewig?

Mense gaan nooit ophou vreet en skyt nie???

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top