Trienie, luister jy musiek?
Dalk na Leonard Cohen se 'Hallelujah' of Bob Dylan se 'with God on our side' luister?
Ek het in 'heilige land' alles onheilig gesien in wêreld, van prostitusie, dwelms, dronklappe, boemelaars en geweldenaars. Net my gebreekte hart op strand in Yaffa gekry!
Hans
Antieke Jerusalem?
Ek het onder die Rothchilds se huis in Joodse kwartiere in Ottoman Jerusalem, so 3 verdiepings onder die Ottoman 'antieke' Jerusalem, in uitgrawings van ware antieke Salem uit gebakte klei gestaan. Ongelukkig het die paranoïese Israeli lughawepolisie my films wat nie in plastiekhouers was nie, met hul x-straal masjien vernietig!
Daar was selfs 'n bad uit gebakte klei. Skynbaar het die riool in slote in strate afgeloop na riooldam, waar 'engel' na bewering die water geroer het en dan was mense 'genees' van kwale???
Ek 'glo' nie meer net soos 'kind' nie, anders word ek dalk net soos Fransis op LitNet ... Daar is net te veel hersenskimme wat deur sg 'predikante, pastore en ander' opgetower word, wat nie tasbaar in realiteit in Israel bestaan nie!!!
As mens eers daar gewoon het, besef mens dat selfs Joe Niemand 'n leuen 'verkondig'!
Israel is bliksems duur en oorbevolk en ek wil nie weer daarheen gaan nie!
Hans
Maya, jy lees my briewe?
Wel, 'fong kong' begin in gene en vererger op papsak-babelaas???
Realiteit dikteer dat SA-ekonomie in groot Kak is, met groeikoers 'n kwart van inflasiekoers. Pote van supermark sê dat inflasiekoers nog verder gaan styg, met verhoogde brandstof en elektrisiteit. Hy sê dat hul bv Cadbury-sjokolade goedkoper uit Brittanje invoer, as wat dit in SA vervaardig kan word, nes baie ander verpakte kos??? Pad vorentoe vir SA lyk sleg ...
Korrupsie, gewelddadige stakings (agv apartheid in demokrasie tussen swart diamante en agtergeblewenes) en dreigemente van nasionalisering het duisende beleggers gelok in Davos? Ek het 'n stelletjie gumboots gekry, om nie in Kak te trap nie in straat, nog 'n SA eerste ...?
Hans
Waar is die anti-apartheid bewegings oorsee wat nou pro-demokrasie in SA is??
Ek sien nie gehuurde skares wat betoog in Trafalgarplein of in Washington of New York vir pro-demokrasie in SA en vir beleggings in SA nie??? Of is hul nie juis opgewonde meer oor SA nie?
Hans
CIA - The World Factbook
SA volgens CIA! Nie vlgs Francois Williams nie!
Hans
Opinion: South Africa's Democracy in Trouble - SPIEGEL ONLINE - News – International
Eerlike internasionale opinie uit EU, waar gaan beleggings vandaan kom?
Hans
PressDisplay.com
Halveer rand? Na R20 per VSA-dollar? Zimbabwe spook loop in SA!
Hans Richardt
Devaluasie van rand na R15 of R20 per VSA dollar?
Zimbabwe-sindroom? Ons sal oornag verarm as gewone mens! Maw ons salaris is net helfte werd oornag, maar jy gaan oornag dubbel betaal vir liter brandstof, elektrisiteit, kos, medisyne ens?
Francois Williams se positiewe sienings is aangetas deur subsoniese meteoriet in Rusland, wat sy chi deurmekaar het? Ek het vir Nancy Yan, my chinese kennis met pantie vol planne vir my, gevra om 'n China Daily Sa, vir my te kry. Chinese dink dat Bricks Sa se ekonomiese groei benadeel. Nou ja, eerwaarde rassis Williams weet beste ...
Hans
Devaluasie van rand en inflasiekoers?
As die rand devalueer sal die inflasiekoers onmiddellik na dubbelsyfers spring, met rentekoerse? Die gevolge: dalk meer geld in staatskas? Negatief: gewone mense gaan oornag bankrot wees. Daar gaan meer gewelddadige stakings en sosiale onrus wees?
Nou ja, niemand weet wat langtermyngevolge gaan wees vir land nie. My 'mal' voorstelle van 'n hippie-leefstyl van groente, in stede van gras en blomme plant en hoenders aanhou, in stede van papegaaie, gaan binne afsienbare toekoms tasbare realiteit wees in SA?
Skadubome met vrugtebome vervang? Ou kar regmaak, in stede van elke 2 jaar vervang???
Hans
Swaarkry kos?
Brood, eiers, soya burger patties en pasta met ’n sousie? Ek koop nie meer rooi vleis nie, dis net te duur. Verder lyk dit of die ouer maag sukkel met rooivleis!
Selfs hoender is nou net paar maal 'n week, nie elke dag nie!
Pepstores is lankal my uitruster.
Waar sny man nog sonder totaal hermeties te leef?
Hans
Die nuwe fliek: Verraaiers?
Dis jammer dat die NP-kabinet nie in rolverdeling was nie, dalk kon fliek ook in aanmerking gekom het vir 'n Nobelprys?
Hans

