Beleggers, SA het 'n 'planraamwerk'?

  • 0

Nasionaliseer, diskrimineer en verkleineer ...? Nou ja, Trevor is vol idees waarin planne en beleid nog moet kom ... en dit maak SA beleggers'paradys' vol Superbelasting om miljoene onwettige immigrante te onderhou, wie regte het in SA, maar nie regte gee aan Suid-Afrikaners in hul lande van oorsprong? SA het 'n voorstedelike legende van Calvinistiese wit christen mans wat emosioneel op alle maniere met politiek geboelie en beledig mag word, as afleiding? Kom wit mans in europa en Vsa, belê jul biljoene dollars en euros???

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top