Werklose jongmense in Sa groei met elke publikasie van matriekuitslae! Dink Manuel werklik dat dié geslagte jongmense kan wag tot 2020 vir geskatte werkskepping in sy 'planraamwerk' sonder planne in raamwerk???
Anargie is voorland van Sa as kader voorkeur voortgaan! Behalwe dit, groei die gevoel van xenophobie teen miljoene onwettige immigrante wie hul regte kom opeis in Sa, ten spyte van Art36 in Grondwet???
'n Voorbeeld is taxidrywer uit Mosambiek in Daveyton, wie onwettige immigrant in Sa was, sonder 'n geldige rybewys wat blatant misdaad pleeg, met simpatie van wêreld? Dis anargie in beeld, van vreemde jong mense in Sa!!! Kan Suid-Afrikaners dieselfde regte opeis in Mosambiek of Zimbabwe, as wat hul hier met dreigemente van openbare anargie kom doen as onwettige immigrante? Die las deur regering geskep op politieke idealisme, alle politieke partye ingesluit, vir Sa-burgery is te groot!
Hans

