Nuwe Pous en die katoolse kerk se kaskenades!

  • 0

Sien die Argentyne jubel oor hul nuwe pous, shaaim huh, dit het my so effe teruggesit vanaf die idee af om daai land ooit te besoek, ek meen, as dit een van die redes is om bly te word in 'n land, dan is dinge nie klopdisselboom nie.

Gelukkig het hulle darem 'n goeie rugbyspan, en ek hoor mooi senoritas, dus hou ek darem opsies oop.

Elke geval, iemand vraag iewers: Hoekom is die Katoolse, agge, die Katolieke Kerk so min gespin om kondome te gebruik?? Oorlat klein seuntjies nie swanger kan word nie natuurlik!
Fortissimo!

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top