Ek en Afrikaanse musiek

  • 0

Ek hou van Gansbaailapa op B-kante cd van Anton Goosen en Riku se Staan by my, met duet van Ian Roberts en Chris Chameleon, of kalfiewals of reën! Dan is daar paar tradisionele boeremusiek-nommers, nie die van RSG, die op oorspronklike tradisionele instrumente bv Ou Ryperd op traporrel of Al lê die berge so blou op boerekonsertina! Ek het lekker "ry musiek-cd" gesny! Ja, ek luister nie veel ander Afrikaanse kareoke musiek nie!

Hans 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top